By Laerskool Ashton ontwikkel ons die kind as totale mens. Ons werk vanuit `n Christelike lewensbeskouing en ons leer ons kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul talente en regte.
By Laerskool Ashton ontwikkel ons die kind as totale mens. Ons werk vanuit `n Christelike lewensbeskouing en ons leer ons kinders om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul talente en regte.
Deur kwaliteitonderrig in ‘n georganiseerde milieu tot ‘n afgeronde persoon.
Om hul vaardighede gebalanseerd te ontwikkel.
Om met die nodige fasiliteite elke kind tot hul volle potensiaal te laat ontwikkel.
Om saam met die ouerkorps ‘n integrale rol te speel in die opvoeding van elke kind.