“Laerskool Ashton is die klein skooltjie met die groot hart. By Laerskool Ashton is ons soos een groot familie, ons gee om vir mekaar en help mekaar. By Laerskool Ashton maak ons goeie vriende en goeie herinneringe.”

laerskool ashton leerder 3
– Daniël

“Laerskool Ashton is die middelpunt van ons gemeenskap waar ons nie net akademies gegroei het nie, maar ook emosioneel en spiritueel. Ons skool staan altyd saam as `n familie en daarom staan ons bekend as die klein skooltjie met die GROOT hart.”

laerskool ashton leerder 4
– Marli

“Die skool is `n baie lekker skool. Wanneer ek in die skool instap, voel ek sommer tuis.”

laerskool ashton leerder 6
– Dilán

“Ek geniet dit om by Laerskool Ashton te wees, want hulle onderwysers is baie behulpsaam.”

laerskool ashton leerder 7
– Yusene

“Die juffrouens doen hul bes om vir ons te help. Dit is `n goeie skool vir ons kinders.”

laerskool ashton leerder 1
– Wessel

“Laerskool Ashton is `n fantastiese skool waar ek kan leer, vriende maak en net myself kan wees.”

laerskool ashton leerder 5
– Justin

“Dit is `n baie goeie skool en hier leer ons om mekaar te respekteer.”

laerskool ashton leerder 2
– Shaun