My School ondersteun baie skole regoor Suid-Afrika. Laerskool Ashton is dankbaar om ook een van hierdie gelukkige skole te wees.

 

Aansoeke vir ‘n MySchool-kaart kan aanlyn gedoen word by www.myschool.co.za of skakel 0860 100 445 gedurende kantoorure.

BORGE

Baie dankie aan ons borge wat ons so getrou ondersteun.