Aneri kry WP-klere vir dans!
Laerskool Ashton wil vir Aneri Rabie geluk wens met die verowering van haar WP-klere vir dans. Aneri, ons is baie trots op jou! Hou so aan!