Sport prestasies gedurende die skoolvakansie

Ons is baie trots op die volgende leerders wat in die skoolvakansie deelgeneem en presteer het in verskeie sporte. Jacobus Bruwer speel die afgelope vakansie provinsiale tennis en presteer uitstekend Maria en Sophia van der Westhuizen neem die vakansie deel aan die Dassie roete en verower beide medaljes vir hulle prestasie. Hulle pa Lourens hardloop…