Tennis Nuus

Jacobus Bruwer verteenwoordig die Kaapse Wynland teen Overberg, Weskus en Eden die afgelope naweek. Hy speel uitstekend en wen 10 van sy 12 wedstryde. Sy streek verower ook die goue medalje as die wenners.  Ons speel teen Laerskool Koo en Hoërskool Heidelberg en behaal mooi oorwinnings. Ons seuns speel ook gelykop teen Laerskool Robertson. Ons…