Oud-leerder as “ball girl” tydens the Match for Africa-tenniswedstryd
Oud-leerder en dogter van mnr Jakkie Burger, Maretha Burger, is gekies om `n “ball girl” tydens Nadal en Federer se Match for Africa-tenniswedstyd te wees. Hierdie wedstryd het verlede Vrydag (7 Februarie 2020) plaasgevind. Die hele Laerskool Ashton is vreeslik trots op haar en haar ongelooflike prestasties! Asof hierdie prestasie nie genoeg is nie, het…