Oud-leerder en dogter van mnr Jakkie Burger, Maretha Burger, is gekies om `n “ball girl” tydens Nadal en Federer se Match for Africa-tenniswedstyd te wees. Hierdie wedstryd het verlede Vrydag (7 Februarie 2020) plaasgevind.
Die hele Laerskool Ashton is vreeslik trots op haar en haar ongelooflike prestasties!
Asof hierdie prestasie nie genoeg is nie, het Maretha aan die Afrika kamioenskappe deelgeneem en `n vyfde plek verower. Dit is die hoogste prestasie van al die Suid-Afrikaanse meisies.
Maretha, Laerskool Ashton wens jou tonne voorspoed toe vir die res van jou loopbaan!
Hou ons skool en dorp se naam hoog!