Die volgende leerders presteer by die Nasionale Saalperdkampioenskappe te Robertson die afgelope week. Caitlyn de Wet(3’de en 4’de), Marli Lockem (1’ste en 2’de) en Ancha Groenewald(3’de en 4’de). Ons is baie trots op hierdie ruiters se mooi prestasies.
![](https://laerskoolashton.co.za/wp-content/uploads/2022/10/IMG-20221012-WA0038-1024x576.jpg)