Ons wil graag baie geluk sê aan almal wat deelgeneem het aan Riversdag Eisteddfod. Die koor het goud ontvang.
Medaljes Riversdal
Adriaan Rossouw: Beste Prestasie Gedigte Seuns Gr1
Johannes Smit: Beste Prestasie Gedigte Seuns Gr2
Bekers
Adriaan Rossouw: Algehele beste prestasie Laerskool Seuns