Vandag kon die kinders as ‘n boek karakter aantrek en skool toe kom om Wêreld boekedag te vier wat op 23 April 2022 is. Mag elke leerder die wonderlike wêreld van lees ontdek en lief raak vir lees.