Skip to content
(023) 615 1370Georgestraat 4, Ashton 6715
Search:
Search
Laerskool Ashton
Kennis Is Krag
Laerskool AshtonLaerskool Ashton
  • Tuis
  • Algemeen
    • Uit Die Kantoor
    • Geskiedenis
    • Visie & Missie
    • Kleredrag (PDF)
    • Skooltye (PDF)
    • Omsendskrywe (PDF)
    • Kwartaalbeplanner (PDF)
  • Personeel
  • Nuus
  • Akademie
    • Ashton Kleuterland
    • Gr RR & R
    • Gr 1-3
    • Gr 4-7
  • Buitemuurs
    • Sport
    • Kultuur
  • Raak Betrokke
  • Kontak
  • Tuis
  • Algemeen
    • Uit Die Kantoor
    • Geskiedenis
    • Visie & Missie
    • Kleredrag (PDF)
    • Skooltye (PDF)
    • Omsendskrywe (PDF)
    • Kwartaalbeplanner
  • Personeel
  • Nuus
  • Akademie
    • Ashton Kleuterland
    • Gr RR & R
    • Gr 1-3
    • Gr 4-7
  • Buitemuurs
    • Sport
    • Kultuur
  • Raak Betrokke
  • Kontak

Nuus

Love is in the air…

UncategorisedBy Karin14th February 2020Leave a comment

Ai, en was dit nou nie `n plesier om die Kings and Queens of hearts vanoggend by die skool te sien nie. Ons het ons jaarlikse Valentynsdag-temadag op Vrydag 14 Februarie gehou en Graad 1-7-leerders kon volgens die tema “King and Queen of hearts” aantrek. Die tradisie van best dressed is voortgesit en ons moes…

Details

LSA-leerders presteer by jaarlikse Rûens-atletiekbyeenkoms

UncategorisedBy Karin14th February 2020Leave a comment

Baie geluk aan alle leerders wat deelgeneem het aan die jaarlikse Rûens-atletiekbyeenkoms te Rûens Kollege. Elissa Conradie en Jacobus Bruwer is aangewys as Victor en Victrix Ludorum. Elissa het `n 0/12 diskus-rekord gegooi met `n fantastiese afstand van 21,47m! Jacobus het die 400m (seuns 0/10) in slegs 13 sekondes voltooi en ook `n rekord opgestel!…

Details

Ons laat nie toe dat gras onder ons voete groei nie …

UncategorisedBy Karin30th January 2020Leave a comment

Kyk net hoe spoggerig waai ons nuwe skoolvlag wat elke oggend deur die leerlingraad gehys word. Hier heers sommer `n nuwe tipe trots in die skool se gange! Dankie vir elke hand wat help om ons skool so suksesvol te maak! Sonder ons ouers, beheerliggaam, OOV, borge en leerders is hierdie luukshede en voorregte nie…

Details

LSA pronk met nuwe skoolbussie!

UncategorisedBy Karin30th January 2020Leave a comment

Op Vrydag 24 Januarie 2020 het daar groot opgewondenheid oor die hele skool geheers. LSA se nuwe skoolbussie is op pad en kyk net hoe pragtig lyk dit. Ons bedank Robertson Toyota vir hul getroue diens en ondersteuning! Die personeel en leerders sien vreeslik uit na duisende veilige kilometers in ons nuwe skoolbussie!

Details

OUERSKAPSEMINAAR (Dr Serahni Symington)

UncategorisedBy Admin28th January 2020Leave a comment
Details

Wysheid sonder grysheid

UncategorisedBy Karin30th October 2019Leave a comment

Hierdie drie dames (Mev. Cora Hansen, Mev, Grytjie Schreuder en Mev. Marike Barnard) het saam-saam al 100 jare in Laerskool Ashton ingeploeg. Graag wil ons hulle bedank vir hul harde werk en uithouvermoë. Julle is goud werd!

Details
←12345←
Recent Posts
  • Kwartaalbeplanner: Kwartaal 1 2025
  • Die Brug Berig: Kwartaal 4 Week 7
  • Prysuitdeling 2024: Tennis
  • Prysuitdeling 2024: Spesiale Trofeë
  • Prysuitdeling 2024: Skaak
Archives
  • January 2025
  • November 2024
  • October 2022
  • September 2022
  • May 2022
  • April 2022
  • March 2022
  • December 2021
  • November 2021
  • October 2021
  • August 2021
  • May 2021
  • April 2020
  • March 2020
  • February 2020
  • January 2020
  • October 2019
Categories
  • Uncategorised
Kontak Ons

Tel: (023) 615 1370

Epos: admin@ashtonps.co.za

Adres

Georgestraat 4

Ashton 6715

Ander

Designed by Busniverse.
Go to Top